Hannes brummer biography sample
Theresa will be following in the footsteps of her father, Dr. Hannes Brummer, by studying medicine at Stellenbosch..
Hannes Brümmer
| Hannes Brümmer | |
| Geboorte | 15 Maart 1979 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
| Alma mater | Universiteit van Pretoria |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2001–nou |
| Rolprente | Skin; Ek joke net 2; An act of defiance |
| Toekennings | 2019 SAFTA: Beste akteur in 'n TV-komedie |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Hannes Brümmer (gebore 15 Maart1979) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, televisieskrywer en -regisseur, en improvisasie- en skerpskertskomediant.[1] Hy behaal in 2001 'n BA-graad in drama aan die Universiteit van Pretoria.
Hannes and Ton taught the ethical subjects, Egbert, Antoon and I philosophy of religion and the general philosophical introduction, while Theo and Henk took.
Hy is ‘n lid van die Afrikaanse komedie-duo Die Flying Dutchmen saam met Melt Sieberhagen. Vir sy rol in Elke skewe pot is hy in 2019 met 'n South African Film and Television Awards-toekenning bekroon as beste akteur in 'n TV-komedie.
Hy is sedert 2020 in ‘n skeppende hoedanigheid betrokke by die stromingsdiens PlatformZA.